Weg!

ZAMBIË

LIVINGSTONE

Dié aangename dorp is een van Zambië se besigste toeristedorpe. Die Victoriawaterval is só naby jy kan dit hoor!

160 Jollyboys Backpackers & Camp

Jollyboys is in die middel van die dorp, reg agter die Livingstonemuseum. Dis vir onafhanklike reisigers, klein groepe en avontuurlustige gesinne.

Hier is parkeerplek, ’n swembad, kroeg, restaurant en selfsorgkombuis.

Kamp kos US$10 (R173) p.p. ’n Bed in ’n slaapsaal kos vanaf US$18 (R311); of US$63 (R1 090) per kamer vir 3 wat deel indien jy meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg6 min read
Wat Klip Ons Vertel
Vir die eerste seevaarders wat om die Kaap gevaar het, was Tafelberg hoofsaaklik ’n baken. Dié strak klipmassa, reeds vir kilometers sigbaar vanaf die oopsee, het bevestig: Die skip is nog op koers – maar niks meer nie. Tóé was daar nog nie sprake va
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg8 min read
G’n Kortpad Deur Die Langeberg!
Die noodlot het ons van meet af aan getart. Ons eerste poging om die Swellendam-roete te stap het nie verder as die Marlothnatuurreservaat se kantoor gevorder nie. Toe ons die oggend vir die inligtingsessie aanmeld, het Adam Nel, die waarnemende veld

Related