Huisgenoot

TWEE STUKKIES WORD EEN

DIE WIND waai vandag anders. Die kuifkophoutkappers se gekwetter in die lowergroen boomtoppe klink meer uitbundig. Die sonbesies besing die nuwe seisoen, en met Moeder Natuur wat haar vaal winterbaadjie afskud, is dit vir mens en dier ’n tyd van optimisme en vernuwing.

So ook vir die jong paartjie wat hier onder die koorsbome trou aan mekaar beloof.

Die sowat 90 gaste gesels onder mekaar terwyl die bruidegom, Arno Greeff (27), senuweeagtig voor die kansel staan en sy kneukels knak. ’n Nuwe hoofstuk wag op die Vergeet my nie-ster en sy bruid, Iluska Nagy (24).

Die blousyselbossies wat teen die kante van die opelug kansel rank, is skel pers.

Maar die natuur om die trougaste is al wat bontkleurig is. Die gaste is gevra om swart en wit te dra.

“My gunstelingkleur is swart,” het Iluska ’n dag voor haar troue aan Huisgenoot gesê.

“Ja, ek weet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related