Huisgenoot

ONS EERSTE KERSFEES AS MAN EN VROU

HOU jy stil in die oprit van die glanspaar se Hoëveldse meenthuis, hoor jy sommer met die uitklimslag die vrolike Kersliedere wat deur die kompleks weerklink.

Jingle bells, jingle bells, jingle all the way, speel die musiek ál harder nes jy deur die tuinhekkie loop en aan die voordeur klop.

Daar is geen twyfel nie: Dis Kersfees by die akteur Reynardt Hugo en sy vrou, An-Maré, se huis in Randburg. In die sitkamer skitter liggies aan ’n Kersboom, op die keurig versierde tafel staan ’n Griekse Kerskoek en soet lekkernye, en oral brand kerse.

“Dis ons eerste Kersfees tuis,” vertel An-Maré, of Anna soos Reynardt haar liefdevol noem, en wys na die Kersboom vol blink balle.

Reynardt, bekend as dr. Tertius Jonker van Binnelanders, val in: “En daarby saam is dit ons eerste Kersfees as man en vrou. En wat is Kersfees sonder ’n mooi Kersboom?”

Vanjaar, sê die twee, is hul grootste geskenk aan mekaar hul saamwees hier in hul pas opgeknapte Johannesburgse huis. En vanjaar, anders as al die jare tevore, kom hul geliefdes na húlle toe.

“Ons is al 12

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related