Huisgenoot

Nuut op die rakke

HANS HOU SY LYF SHERLOCK

Deur RUDIE VAN RENSBURG

Queillerie, R219*

HUIS Madeliefie is weer in rep en roer toe van die inwoners deurloop onder die slinkse Jafel Davel. Dié het van hulle oorreed om hul kosbare pensioengeld by hom te belê.

Om die waarheid te sê, hulle was nie die enigstes wat vir sy slimstories geval het nie – daar is ook slagoffers in Huis Westergloor in die Paarl, Huis Herfsblaar op Worcester,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related