Huisgenoot

TOT DIE DOOD ONS KOM SKEI

LANK nadat die meeste mense die hoop op liefde laat vaar het, het hulle vasgeklou. Sy was geskei, albei haar kinders al uit die huis, en op ’n leeftyd waar baie al romanse sou afsweer. Hy was byna vier dekades lank enkellopend en sou maklik kon dink liefde is hom gewoon nie beskore nie. En toe vind hulle mekaar.

Op ’n kuier in die Bosveld het Renda Alexander (49) en Dawie van Vuuren (40) besef hulle het eindelik die liefde gevind waarvoor hulle so lank gehoop het.

Dis ’n verhaal wat ’n mens so graag sou wou afsluit met die frase “en hulle het vir altyd gelukkig saam gelewe”.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related