Huisgenoot

OP DIE TROON TOT EK OMKAP

TOT onlangs toe was daar net twee mense wat uit eie ervaring geweet het hoe dit voel om ’n Europese land as koningin te regeer.

Toe een van hulle, Engeland se koningin Elizabeth II, onlangs oorlede is, het dit die ander een dus in diepe rou en eensaamheid gedompel.

Koningin Margrethe van Denemarke was verlede maand sigbaar weemoedig op haar ampsgenoot se begrafnis. Elizabeth was nie net haar verlangse niggie nie, sy was ook ’n steunpilaar.

Margrethe en Elizabeth, albei agterkleindogters van koningin Victoria, het gereeld oor die telefoon gesels en met elke kans wat hulle kon kry ’n koppie tee saam geniet. Hulle het mekaar nie as “u majesteit” aangespreek, soos koninginne oor die algemeen genoem

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related