Hoekom kry ons nie ordentlike stories oor 7de Laan nie? Daar gebeur so baie interessante goed in die sepie, maar dit lyk asof julle nie daaroor skryf nie. Hoekom? – Jackson per e-mail
Hallo Jackson, ek wil presies dieselfde weet! 7de Laan het ’n baie streng beleid om nie enigiets oor storielyne te verklap voor dit gebeur nie. Dit maak dit vir ons