Huisgenoot

POST-ELIZABETH: BANG BRITTE DRAAI DIE BLIK NA BINNE

NÁ 70 jaar van standvastigheid is sy skielik weg – en haar afsterwe kan ’n land wat tans troebel waters trotseer nog verder traumatiseer.

Ontleders beklemtoon die Britte het al voor koningin Elizabeth II se onlangse dood van die een krisis tot die ander gesteier en dat geen einde in sig is nie.

Die afwesigheid van hul jarelange monarg kan die nasionale psige diep verwond, en die Britte moet gelyk gewoond raak aan twee nuwe leiers: haar opvolger, koning Charles III, en die nuwe Britse premier, Liz Truss. Dié het onlangs die land se politieke hoof geword nadat haar voorganger, Boris Johnson, ná ’n reeks skandale vort is.

Nou is daar vrae of die Britte te midde van al hul sorge die peperduur monargie sal aanhou verduur.

Sal Charles

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related