Huisgenoot

Huisgenoot Ware Lewensdramas: Vlees en Bloed

Die boeiende dokkie-reeks Huisgenoot Ware Lewensdramas het reeds agt seisoene agter die rug – en nou is dit tyd vir die splinternuwe negende seisoen. Dié keer draai die reeks sy soeklig spesifiek na opspraakwekkende gesinsmoorde.

Wat dryf iemand daartoe om hul naastes, hul eie vlees en bloed, te vermoor? Dít is die vraag wat ondersoek word in dié aflewering van die reeks getiteld , wat op 10

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related