Weg!

Louise en Jeremy Sanders

Wat was die inspirasie vir julle tog?

Jeremy: Namate die kinders ouer en meer onafhanklik begin word het, het ek en Louise begin dink aan watter avonture ons as ’n gesin kon aanpak. As ons saans gaan lê, sou ek iets sê soos: “Lou, ons moet op die Oranjerivier roei!”Of terwyl ons kruideniersware wegpak, sal sy vra: “Het jy die artikel oor die Giant’s Cup-staproete gesien?”Of: “Kom ons stap die naweek Marble Baths toe in die Drakensberg” en “Dink jy die seuns sal kans sien vir ’n tweedag-fietsrit?”(Terloops, ons het al die bogenoemde gedoen!)

Ek reken die Camino het natuurlik hierop gevolg. Dit is ’n gevestigde roete en iets wat ons op fietse – wat vir die kinders pret is – kon aanpak.

Hoe beplan ’n mens so iets?

Louise: Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv

Related