Baba & Kleuter

Duimpie proe so lehher!

Babas se gesuig is in hul eerste paar weke ’n baie sterk refleks. Dis immers ’n sleutel tot hul oorlewing, want so kan hulle seker maak hulle kry genoeg melk in.

Maar babas suig nie net om kos te kry nie: Sowat 90 persent van pasgeborenes probeer al aan hul vinger of hand suig binne die eerste twee uur ná geboorte. As jy jou vinger in jou baba se mondjie druk, sal hy dit suig, al het hy pas gedrink en al kom daar niks melk uit nie.

Een van die redes waarom babas suig, is omdat dit die goedvoelstowwe endorfiene help vrystel. Die bevrediging van hul suigdrang laat hulle ook gekoester, gelukkig en tevrede voel.

Suig is dus ’n manier waarop babas hulself laat bedaar as hulle gestres voel. Studies het gewys hulle reageer minder op pyn as hulle aan ’n fopspeen of hul duim suig,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related Books & Audiobooks