Huisgenoot

SpaceX se Starlink-diens

DIE biljoenêr Elon Musk beplan om oor die volgende paar dekades omtrent 42 000 satelliete te lanseer. Dit is deel van sy maatskappy SpaceX se Starlink-diens, waarmee hoëspoedinternet oral, selfs in die mees afgeleë gebiede op aarde, moontlik gemaak kan word. Hoewel dit ons wêreld ingrypend kan verbeter, kom hierdie diens met ’n paar probleme wat dié tegnologiereus sal moet oorkom voor dit wêreldwyd ’n werklikheid kan word.

Ons leer jou wie Elon Musk is, wat sy Starlink-maatskappy se doelstellings is, en hoe hulle beoog om dié projek verder te neem sonder om enorme probleme vir toekomstige ruimtevlugte te veroorsaak.

DIE RYKSTE MAN

Baie van die belangrikste hedendaagse tegnologiehandelsname – PayPal, SpaceX,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Matthew Vey
Hy’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se Summertide. “Ek speel ’n entitled en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy
Huisgenoot5 min read
Nou Kán Ek Maar Koud Kry
NOU, op die ouderdom van 30, kan hy eindelik die dinge geniet wat ander mense as vanselfsprekend ervaar. Klein dingetjies soos ’n koel briesie, wat voorheen rede tot kommer was. Alles te danke aan die sterk en gesonde longe in sy borskas wat eens aan
Huisgenoot4 min read
Oseane
DIE planeet Aarde bestaan ​uit massiewe stukke land en ’n selfs groter aaneenlopende massa water. Die stukke land – Afrika, Europa, Asië, Antarktika, Australië, Noord-en Suid-Amerika – word vastelande genoem. Van die totale oppervlakte van die Aarde