Word ’n satellietjagter!
Feb 17, 2020
1 minute
– Willie Koorts
![wegza2003_article_024_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/4iqsfzmb9c7nwbm1/images/file13AZV3P1.jpg)
Die Suid-Afrikaans gebore Elon Musk is deesdae besig om honderde satelliete die ruimte in te stuur. Sy maatskappy, SpaceX, sal eersdaags meer werkende satelliete in die wentelbaan om die aarde hê as die res van die wêreld se satellietoperateurs saam!
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days