Die toekoms van die ruimte
Nov 05, 2021
3 minutes
Deur Johan Fourie
![f0005-01](https://article-imgs.scribdassets.com/1grsr43o0096g7yy/images/fileU34Y5HGQ.jpg)
n 2002 het ’n 31-jarigeSuid-Afrikaanse immigrant in Amerika ’n maatskappy gestig wat die gang van menslike ontwikkeling sou verander. SpaceX het binne twee dekades die eerste private maatskappy geword wat ’n ruimtetuig na die Internasionale Ruimtestasie gestuur het (in 2012); vir die eerste keer ’n wentelvuurpyl vertikaal kon laat opstyg en met vertikale aandrywing kon laat land het (in 2015); die eerste een wat ’n wentelvuurpyl weer gebruik het (in 2017); en die eerste maatskappy wat ruimtevaarders na die Internasionale Ruimtestasie gestuur het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days