TV Plus Afrikaans

Sê jou sê

Hi Lucia. Ek het so gehuil met Marvin en Werner se dood in 7de Laan. Dit was so onverwags, maar . . . daar is beslis iets fishy met hulle dood. Ek kan nie wag om te sien hoe die storie gaan loop nie. Ek dink hulle leef nog. – BEA, PER SMS

Bea, ek dink ook so! Ek weet Werner (Zack Hendricks) was nou vir ’n ruk in ’n toneelstuk wat my laat dink dis die rede hoekom hy vir ’n ruk uit die sepie moes “verdwyn”. Maar ons moet maar wag en sien.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 19:30
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE h Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 11:00 o Sondae kykNET & kie 15:30 Thabied en Zuleika het Ayesha uit die huis geskop en onterf omdat sy Janice se surrogaat wou wees, Hein was gespanne oor sy gryswaterstelsel,
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related