H Weekdae e.tv (*194/Openview 104) 12:00
H Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 10:30
O Saterdae e.tv (104) 08:30
VERLEDE KEER
’n Ma het geheime verklap, Ndumiso was bekommerd die mense het sy vermoëns in twyfel getrek, en ’n polisiebeampte het ’n korrupte sy getoon met ’n onwettige voorstel.