Landbouweekblad

Winterkos met WILDSVLEIS

VANDEESWEEK

Só tem Willemien die wêreld se moordendste uithourit 102

Boeke: In ’n staat van beleg? 104

WILDSVLEISWELLINGTON

Beesvleis-Wellington is ’n luukse bederf, maar as jy ’n wildsfilet of twee in die vrieskas het ná die jagseisoen, maak dit gerus daarmee. Die ryk patee en deeg keer dat die filet uitdroog en die geur van die wildsvleis is die ster van die gereg. Ek het ’n koedoerugfilet gebruik, maar enige groter boksoort se rugfilet sal werk.

■ 1 stuk koedoefilet van ongeveer 1,2 kg

■ Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

■ Olyfolie en botter, vir braai

■ 2 knoffelhuisies, fyngekap

■ 1 rooi-ui, fyngekap

■ Paar vars tiemietakkies, blaartjies afgestroop en fyngekap

■ 200 g sampioene, baie fyn gekap

■ Goeie skeut rooiwyn

■ 500 g klaargemaakte skilferkorsdeeg

■ 200 g hoenderlewerpatee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related