Landbouweekblad

Die beste dieresorg vir die plaaslike mark

As ’n toonaangewende dieregesondheidsmaatskappy in Suider-Afrika bied Afrivet wetenskaplik ontwikkelde oplossings spesifiek vir plaaslike omstandighede.

Afrivet het al vir 22 jaar dieselfde doelwitte: 1. Om beskou te word as ’n maatskappy uit Suider-Afrika wat die plaaslike omstandighede verstaan en sy produkte dienooreenkomstig ontwikkel. 2. Om ’n ontwikkelingsrol te speel. Dié maatskappy meen dit is-welstand te bevorder deur sy One Health-benadering. Die One Health-beginsels spoor Afrivet aan om geïntegreerde gesondheidsoplossings te bied wat deur plaaslike kenners vir boere ontwikkel is om plaaslike probleme aan te pak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related