Afrivet neem deel aan Nampo om sy klante te ondersteun, produkte en dienste te bemark en om op die hoogte te bly van ontwikkelinge in die landboubedryf. Sy span gekwalifiseerde dieregesondheidskenners is daar om jou raad te gee oor die beste gesondheids- en welstandsoplossings vir jou vee.
Op 1 Augustus 2000 het Eco Animal Health – ’n