‘MY MA SÊ DIS NIE DIE BESTE LIEDJIE WAT SY AL GEHOOR HET NIE, MAAR SY HOU DAARVAN’
– Lewis oor sy jongste enkelsnit, “Forget Me”
1 Die Skotse sanger, wat bekend is vir die treffers “Someone You Loved” en “Before You Go”, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit: “Forget Me” – en dit klim reeds die trefferlyste.
Dis die eerste keer