Huisgenoot

Nuut op die rakke

NUWE GESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA

Deur HERMANN GILIOMEE, BERNARD MBENGA en BILL NASSON

Tafelberg, R359*

“Met die nuutste inligting en invalshoeke word die volledige storie van Suid-Afrika en sy mense gesaghebbend dog leesbaar vertel.” So beloof die teks agterop die boek. Dis radikaal anders as die geskiedenisboeke waarmee die meeste van ons grootgeword het. Om een voorbeeld te noem van die tradisionele wit Suid-Afrikaanse geskiedskrywing is die idee dat die land leeg was en dat eers Jan van Riebeeck en later die Voortrekkers hulle in ’n onbewoonde land gevestig het.

Die essays deur verskeie bydraers wil “growwe skeeftrekkings en vooroordele in die Suid-Afrikaanse historiografie van die verlede regstel”. So skryf Giliomee, Mbenga en Nasson in die voorwoord.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot1 min read
Maak Jou Eie Papier
Verwyder alles uit die houtraam en plaas dit op ’n oppervlak met die kleiner opening na bo. Plaas die maasdraad bo-op sodat dit die oop deel van die raam bedek. Kram dit dan reg rondom vas. Skeur die papier in klein stukkies en plaas dit in die menge
Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se

Related