Huisgenoot

SÓ RED JY NIE JOU SEKSLEWE NIE

DIT neem gemiddeld ses jaar van ongelukkige huwelikslewe voor ’n egpaar hulp soek.

En vier jaar voor baie van ons bereid is om te erken ons sekslewe is diep in die moeilikheid.

Wanneer ons dié hulp soek, misluk dit dikwels omdat egpare geen idee het waar om te begin nie. Hulle maak dikwels die fout om te begin met dinge wat onbelangrik is.

Hier is agt foute wat paartjies maak wanneer hulle hul sekslewe wil red – en wenke oor wat jy eerder moet doen:

1 OM TE FOKUS OP HOE GEREELD EERDER AS HOE LEKKER

Wanneer ’n paartjie hul sekslewe wil regruk, dink hulle dikwels dit beteken hulle moet meer gereeld seks hê.

Maar die beste manier om dinge woema te gee is nie om meer gereeld te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help, Dis IBS
Prikkelbare dermsindroom (IBS) is soos daai irriterende familielid wat net nie weet wanneer om huis toe te gaan nie. Soms kom kuier hulle ongenooid en bly vir ure, en dan sukkel jy om van hulle ontslae te raak. Dit kan ’n groot, pynlike en ongemaklik
Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Dís Net So Cool
op Netflix vanaf 17 Mei Jammer om die nuus te breek, maar unicorns bestaan nie. Ponies wel. En daar is een wat wens sy was ’n beroemde musiekster- unicorn! Thelma droom daarvan om ’n sanger te wees en op die wêreld se grootste verhoë haar musiektalen

Related