Kuier

VERTEL VIR ANTIE VAL

Smaak vriend

Vraag

BETEKEN SY FLIRT IETS?

Antie, ek is verlief op ’n ou vrind van my. Ek weet nie hoe hy oor my voel nie, maar hy likes flirt met my. Ander kere hoor ek weer vir lank niks van hom nie. Moet ek vir hom sê hoe ek voel of gaan dit ons vrindskap spoil? BOKKIE

Antwoord

BESTE BOKKIE

Daar is nogal ’n verskil tussen verlief wees op en lief wees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Als oor spysvertering Dokter, ek sukkel die afgelope paar maande met sooibrand, hardlywigheid en krampe. Dokters vind geen kwale nie, maar een van hulle het genoem dié simptome kan moontlik die oorsaak wees van slegte spysvertering. Wat beteken dit,
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel

Related