Huisgenoot

DIE LAASTE WERKSDAG

DIE ondeunde glimlag, die vonkel in haar oog, die ewig teenwoordige handsak – alles was daar. Tog was sy met haar laaste amptelike openbare verpligting sigbaar broser. Aan die kierie waarop sy geleun het en ’n kneusmerk op haar hand kon ’n mens sien sy dra swaar aan haar 96 jaar.

Mense sou koningin Elizabeth seker nie verkwalik het as sy gesê het sy voel te swak om die nuwe Britse premier, Liz Truss, te ontmoet het nie. Sy kon maklik haar oudste seun, Charles, gevra het om dié ontmoeting – waarop die staatshoof die nuwe premier vra om namens haar te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related