Huisgenoot

’N BABA VIR MY BOETIE

‘EK HET GEDINK OUERSKAP IS NIE VIR MY BESTEM NIE, EN EK WAS NIE SEKER HOE OM DAARMEE VREDE TE MAAK NIE’

SY GILLETJIES maak dit vandag moeilik om hom te ignoreer. Nie dat dit vir klein Manoah Jayden Nxumalo nodig is om aandag te soek nie, want die oulike baba is die middelpunt van sy pa se heelal.

“Glimlag vir die oom; wys vir hom hoe oulik jy is,” sê Vusidava “Vusi” Nxumalo (41) toe sy maand oue seuntjie begin keel opsit. Maar Manoah draai net die volume verder oop. “Toemaar, jy is altyd oulik, selfs as jy huil,” gee sy pa bes.

Die kleinding het sy pa stewig om sy pinkie gedraai, maar hoe dan anders? Manoah is die kind waarop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related