Avontuur Afrika

Die speelgrond van ‘n ware avonturier

Die Khaudum Nasionale Park is weggesteek in Namibië se noord-oostelike Kavango-streek langs die Caprivi-strook en moet glad nie ligtelik opgeneem word nie. Dis een van vyf nasionale parke wat in hierdie streek voorkom en beslaan ‘n uitgebreide gebied van 3 842 km². Die ander parke sluit die Bwabwata Nasionale Park, Mudumu Nasionale Park, Mangetti Nasionale Park en Nkasa Lupala Nasionale Park in – almal moet-sien-besoeke tydens jou Caprivi-reis.

Khaudum word selde besoek en is afgeleë, ongerep, baie groot, uiters wild en het slegs ‘n baie basiese toeristeinfrastruktuur. Dit kan beskryf word as Namibië se vergete wildernis en jy sal heel waarskynlik meer olifante as mense sien – wat dit perfek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika1 min read
Avontuur Afrika
Uitgewer: Anton Willemse Redakteur: Liana Reiners Hoof van ontwerp: Simone Anderson Redaksionele konsultant: Louis Krouwkamp Verkope: Anton Willemse Jacqui Rowe Medewerkers: Andy Wassung Colin Mileman Dirk Smit Grahame McLeod Manie van der Merwe Mic
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst

Related