Huisgenoot

Fraksie

WAAROOR GAAN DIT?

oe ver sal een man gaan om alles te kry wat hy wil hê? Om uit te vind, sal kykers weekliks moet inskakel op die nuwe kyk-NET-dramareeks. Die program speel af in die ryk woonbuurte van Stellenbosch en Technopark, oftewel Suid-Afrika se eie Silicon Valley, net buite dié dorp. Al die drama ontvou om vyf huishoudings wat verbind is deur ’n bankapp, ene QPI (Quick Payment Interface), wat die grondslag van ’n nuwe maatskappy vorm. Die 17 episodes vervleg die werk- en persoonlike lewens van die karakters, en hul toekoms hang af van die sukses of mislukking van die maatskappy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related