Huisgenoot

UIT DIE PYN VAN ’N COBAIN

SY WAS nooit bestem vir ’n normale lewe nie. Nie met een van die grootste rocksterre van die 1990’s as haar pa – en sy stormagtige romanse met haar ma – wat gedurig in die nuus was nie.

Toe Frances Bean Cobain nog nie eens twee was nie, het die Nirvana-hoofsanger, Kurt Cobain, sy eie lewe geneem en haar sonder ’n pa gelaat.

“Ek kan nie die gedagte verduur dat Frances hierdie ellendige, selfvernietigende doodsrocker word wat ek geword het nie. Haar lewe sal soveel gelukkiger wees sonder my,” het hy geskryf.

Maar die lewe het ná sy dood vir haar heelwat trauma ingehou – en met tye het Frances nie eens kon dink

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related