Kuier

PRAAT OOR PA'S

“Wat is 'n huis sonder 'n moeder?” Baie van ons is vroeg in ons grootwordhuise met dié vraag gekonfronteer waar dit altyd iewers op 'n bord of plakkaat prominent staangemaak of opgehang is om mos seker te maak niemand in die huis kan dit miskyk nie . . . En van kleins af was die boodskap: 'n Huis is nie 'n huis sonder 'n ma nie, ook nie 'n familie nie.

Hoewel daar soveel waarheid in dié stelling opgesluit is, is daar egter ook 'n ander kant van die muntstuk wat nie genoeg aandag geniet nie: die ma is dikwels die hart van die huis, want die pa is afwesig.

Dié hartseer realiteit vir so baie van ons kinders het die nieregeringsorganisasie Heartlines genoop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related