Kuier

DADDY ISSUES

Ons almal het al die term“daddy issues”gehoor en dalk gedink dit verwys na ’n gespanne verhouding tussen pa en kind of na ’n vrou wat nie met mans oor die weg kan kom nie of net in ouer mans belangstel.

Maar kenners sê die kwessie gaan dieper as dít en het ’n groter impak op mense as wat ons besef. Almal se daddy issues is ook nie dieselfde nie en dit het verskillende uitwerkings op iemand se lewe of persoonlikheid wanneer dit by verhoudings met ander kom.

Só het Rachel Isaacs (37) van Parow in die noordelike voorstede van Kaapstad vir jare gedink dit is arrogant vir ’n vrou om goed te voel wanneer sy presteer of iets in die lewe bereik. Sy was onder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related