MOMMY ISSUES
Die meeste van ons het al van “Daddy issues”gehoor, wat na verskillende negatiewe verhoudings tussen mans en veral vroue en hul pa’s verwys. Maar wat is “Mommy issues?”
Dit is natuurlik vir mense om net te aanvaar Mommy issues moet die teenoorgestelde van Daddy issues wees, maar kenners meen dit is soveel meer kompleks om Mommy issues te hê as Daddy issues. Want anders as met Daddy issues, spruit die probleme nie altyd net uit ’n slegte verhouding met jou ma nie. Soms kan dit ook wees omdat die ma-kind-verhouding té goed is.
Volgens die sielkundige Hilary Simpson van Kaapstad verwys Mommy issues na probleme wat ontstaan as gevolg van ’n verhouding tussen ma en kind, wat ’n negatiewe emosionele impak op die kind het.“Dit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days