Kuier

SY VROU VEG SÁÁM

Haar geliefde man was nog altyd hul gesin seankeren rots, die superheld in hul sprokiesverhaal - hoofstuk een is immers al as twaalfjariges in die laat sewentigs begin skryf. Maar toe Joseph Jacobs (55) in 2018 met nierversaking gediagnoseer is, het Theresa (56) sonder om te skroom, ingetree en oor die daaropvolgende paar jaar bewys watter onverskrokke supervrou sý eintlik is.

Hulle het nog altyd hul sakke sout so saam-saam geëet, vertel Theresa vandag in hul huis in Strandfontein in die Kaap met Joseph langs haar. En daarom was daar geen onderhandeling dat sý 'n nier aan hom sou skenk nie, vertel Theresa selfs al was hul twee kinders,Teri (32) en Jody (30), ook gepaste skenkers.

GAAN AGTERUIT

Einde 2018 heí die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related Books & Audiobooks