Nomandia Maseko van Johannesburg skryf
Ons kry oor sowat ’n maand ’n klein hondjie en ek is nogal gespanne, want dis ons eerste troeteldier. Watter wenke het julle om ons huis en kinders vir die nuweling voor te berei?
Die meeste nuwe troeteldiereienaars