Huisgenoot

SKEIKUNDE MET YS

’EK HET nie met brandewyn grootgeword nie – in ons huis is daar eerder wyn gedrink. Veral soetwyn.

Voor ek by Distell begin werk het, sou ek dalk hier en daar ’n brandewyn-en-Coke gedrink het, maar ek het nie rêrig ’n idee gehad wat brandewyn behels nie. Selfs voor my onderhoud by Distell het ek niks van hout of brandewyn geweet nie. Maar ek het gaan oplees en navorsing gedoen. Ek het die beste onderhoud van my lewe gehad, en in 2006 as houtspesialis by Distell begin werk.

Johan Venter was destyds die hoof van brandewyn. Hy was tot ’n groot mate Meneer Brandewyn in Suid-Afrika. Dis hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related Books & Audiobooks