Huisgenoot

DIE STORIES AGTER HAAR TREFFERS

‘VIND WAT JOU GELUKKIG MAAK EN GEE DIT JOU ALLES. AANVAAR DIE KOMPLIKASIES, MAAR SOEK OOK DIE VREUGDE’

AL HERKEN jy nie dadelik haar naam nie, het jy waarskynlik haar werk gesien. When Harry Met Sally …, You’ve Got Mail, Sleepless in Seattle – dit is drie van die Amerikaanse draaiboekskrywer Nora Ephron se bekendste rolprente, en dit is die rede dat sy dikwels daarvoor krediet kry dat sy die 1990’sromkom uitgevind het.

Nora was die een wat miljoene fliekgangers help sien het dit is nooit te laat om jou drome te volg of jouself in ’n nuwe mens te verander nie.

“Moenie bang wees nie. Jy kan altyd van plan verander. Ék weet: Ek het al vier loopbane en drie mans gehad,” het sy in 1996 in ’n toespraak op ’n gradeplegtigheid by Wellesley College in Massachusetts gesê.

Vind wat jou gelukkig maak, en gee dit jou alles. Aanvaar die gemors en die komplikasies, maar soek ook die vreugde in die eenvoud van die lewe se grootste skatte: goeie boeke, goeie vriende, goeie kos – dít is die boodskap wat in Nora se werk deurskemer. En dis waarom haar aanhangers lief is vir haar.

En daarom leef haar nalatenskap selfs ’n dekade ná haar dood in 2012 steeds voort.

“Want wanneer ’n skrywer se stem jou laat voel jy het ’n vriend iewers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related