Huisgenoot

’N POPPIE? WATWOU!

SY HET op ’n plaas op die Australiese platteland grootgeword, wildevarke gejag en op ’n motorfiets kerjakker. Verder van haar werklikheid kon Hollywood nie wees nie.

Tog het Margot Robbie haar weg soontoe gevind – en die blinkste ster in die verre skitterlandskap geword

Die 32-jarige skoonheid is pas aangewys as Hollywood se besbetaalde aktrise nadat sy sowat R200 miljoen betaal is om lewe in ’n plastiekpop te blaas.

Margot is boaan die tydskrif se jongste lys van topverdieners in Hollywood – en die salaris wat sy kry om Barbie in die eersdaagse -fliek te speel is dieselfde as wat Ryan Gosling – wat die rol van Ken vertolk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related