VERNEUKER VAN FORMAAT
Jul 29, 2022
4 minutes
Saamgestel deur LAVERN DE VRIES
‘SY IS KLAAR MET TRISTAN EN SY LEË BELOFTES’
HUL verhouding het meer kinkels en kronkels as ’n goedkoop tuinslang. Hy het haar verkul terwyl sy swanger was, ’n familievriendin gesoen, en boonop by sy persoonlike afrigter ’n kind verwek.
’n Mens sou dink Khloé Kardashian (38) sou ná dit alles niks meer met Tristan Thompson (31) te doen wou hê nie, maar twee klein mensies sal sorg dat Khloé en Tristan altyd ’n band sal hê.
Hul dogter, True, is vier. En hul tweede baba sal eersdaags deur ’n surrogaat gebore word.
Dit sal die basketbalster se vierde kind wees. En al praat hy en Khloé skaars
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days