TV Plus Afrikaans

Nuwe bloed in die Stryder-kamp

Daar was nou genoeg hartseer in die wêreld van die Stryder-rugbyklub, veral nadat Kristien (Marlee van der Merwe) begin Junie deur ’n reeksverkragter ontvoer is en die hulpafrigter Jordan (Theodore Jantjies) onlangs bedank het. Daar kort weer lig, lewe en woema in die Stryder-kamp en gemeenskap, en die vier nuwe karakters wat hul buiging in Julie maak, is die perfekte doepa om onweerswolke te verjaag. Lees meer oor die manne en al die sappige drama en verassings wat nog in die sepie wag.

WOUTER OBERHOLZER

Francois Lensley, wat nou Wouter speel, se gesig is meer as net bekend nadat hy 20 jaar lank Marko Greyling in die Afrikaanse sepie 7de Laan (lees meer op ble. 30 en 31) was. Wouter is nou die Stryders se nuwe hulpafrigter. “Wouter was in sy jonger dae ’n gesiene rugbyspeler met baie talent,” sê Francois. “Nadat hy ’n besering opgedoen het, het hy hom op afrigting toegespits

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related