MET ’N KNIPPIE SOUT
Die plaas Babylonstoren naby die Paarl se blom-appel-en-sitrussout is ’n smaaklike toevoeging tot enige kombuiskas. Die sout word met boegoe, lemoen, gedroogde rooi appel en hibiskus gegeur. Voeg ’n knippie by jou skemerkelkie of sprinkel dit oor vars buffelsmelk-mozzarella. R70 vir ’n potjie