SARIE KOS

Gawes uit die grond

Kaboemielies met lamskerrie

Ek noem dit kaboemielies, ander mense praat van stampmielies, maar ons het dit altyd saam met potjiekos geniet op vakansie in Namibië. Hier’s my weergawe. genoeg vir 6-8

STAMPMIELIES

500 ml droë stampmielies
2 lourierblare
’n knippie saffraan of borrie
60 ml room

KERRIE

45 ml olyfolie
1 ui, fyngekap
2 knoffelhuisies, fyngekap
30 ml komynsaad
20 ml fyn koljander
30 ml vinkelsaad
3 lourierblare
sade van 6 kardemompeule
45 ml borrie
60 ml masala
60 ml matige kerriepoeier
200 g-boksie tamatiepuree (passata)
400 ml-blik klappermelk
410 g-blik gekapte tamaties
1 kg lamsribbetjies
sout en varsgemaalde swartpeper

Bedek stampmielies met kookwater en laat week oornag. Verhit oond tot 220 °C. Verhit olyfolie in ’n oondvaste middelslagpot tot warm. Voeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related