SARIE

EET MET JOU OË EERSTE

OONDGEBRAAIDE MIELIES MET ROOMSOUS

(BO) Die beste bykos vir jou winterbraai! genoeg vir 6

6 geelmielies, skoongemaak
30 ml olyfolie
2 knoffelhuisies, fyngekap
200 g-pak spekblokkies
500 ml room
50 g parmesaankaas, gerasper
125 ml (50 g) growwe broodkrummels
sout en varsgemaalde swartpeper

Verhit oond tot 180 °C. Bring ’n groot pot met water tot kookpunt en dompel mielies in water. Kook vir 8-10 minute of tot pitte begin sag word. Verhit intussen ’n middelslagpot oor hoë hitte tot warm en voeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue

Related