SARIE KOS

Trane van BLYDSKAP

Pienk piekeluie

Wie onthou die kaasworsie en uie op ’n tandestokkie? Dit was op elke okkasie op Upington en die inspirasie vir hierdie resep. Sit die uie voor met goeie kaas en gebraaide wors soos chorizo. ’n Moderne weergawe van ’n ou, nostalgiese versnapering.

genoeg vir 10-12

375 ml witwynasyn
50 g (60 ml) suiker
15 ml heel koljandersaad
10 ml vinkelsaad
10 ml sout
10 heel kruienaeltjies
1 beet, geskil en gerasper
24 piekeluie, geskil

Bring al die bestanddele behalwe die uie in ’n middelslagpot tot kookpunt terwyl jy roer om suiker op te los. Sodra dit begin kook, voeg uie by en kook vir 10-15 minute of tot uie sag maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS6 min read
Minder Vir Meer
• Maklike etes met min bestanddele• Kortpad-manier van bobotie maak• Kook met min skottelgoed Bekostigbaar en so lekker! Lemoen en vark is goeie vriende. GENOEG VIR 4-6 1. 1 ui, baie fyn gekap2. duimnaelgrootte vars gemmer, fyngerasper3. 500 g var
SARIE KOS5 min read
Waatlemoen-soene
• 12 dinge oor waatlemoen• Sout en vrug se soet werk saam• Maak roomys sonder ’n masjien Maak hierdie ikoniese kombinasie nuut en anders. GENOEG VIR 6-8 • 4 wiele fetakaas• 100 ml yskoue room• 6 wiele waatlemoen• 12 kersietamaties, gehalveer• 12 va
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related