Huisgenoot

SON, SAND EN HEMSWORTHS

BLOU oë wat jou met een kyk kan deurboor, die spiere van ’n Griekse god en natuurlik daai magiese hamer. Aanhangers van die Thor-flieks weet teen dié tyd al wat Chris Hemsworth als skerm toe bring om die magtige superheld te speel.

Maar in , die nuutste aflewering in dié Marvel-reeks, was twee nuwelinge ook deel van dié pakkie. Twee van Chris se kinders, sy seun Tristan (8) en sy dogter, India (10), het ook klein rolletjies in dié fliek. Tristan is ’n jonger weergawe van Thor, terwyl

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related