Huisgenoot

BOTOKS, DEUR DIK EN DUN: ALLES WAT JY MOET WEET

DIT is genoeg om selfs ’n gesonde selfbeeld ’n knou te gee. Jy sien foto op foto van die een of ander bekende met ’n seepgladde vel en stralende gelaat – net om dan te besef dié bekende is eintlik jare ouer as jy – en dít terwyl ’n verskeidenheid gesigplooie soggens vanuit jou spieël na jou terugstaar.

Die geheim? Buiten ’n peperduur velsorgroetine en ’n span grimeerkunstenaars wat altyd regstaan, is die antwoord waarskynlik botoks.

Maar terwyl die eerste twee jou dalk nie beskore is nie, is dié wonderinspuitings lankal nie meer net vir Hollywoodsterre nie. Trouens, dit is die algemeenste kosmetiese behandeling wat vandag gedoen word.

Wik en weeg jy oor of jy dit moet waag? Kyk wat sê die kenners.

WAT IS BOTOKS EN HOE WERK DIT?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related