Huisgenoot

DENISE DIE DOYENNE

IN DIE 1970’s, ’n ander tyd en era in Suid-Afrika, het ’n jong Denise Newman in ’n teater by Langstraat 44 in die hartjie van Kaapstad gewerk.

In dié klein teater het sy elke Vrydag- en Saterdagaand gehelp om kaartjies te verkoop, pouses in die restaurant gewerk en ná elke vertoning die teater help skoonmaak. Sy het dit alles gedoen sodat sy die teaterproduksies gratis “oor en oor en oor” kon kyk. Want toe al het die liefde vir toneelspel in die tiener se siel begin kriewel.

Op daardie aande sou die laaste bus huis toe tienuur van die Parade af vertrek. Dan sou Denise blitsvinnig hardloop van die teater na die bus toe, waar die bestuurder geduldig vir haar sou wag om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related