Huisgenoot

DIE HELE GESIN SING NOU SAAM

IN HIERDIE huis klink musiek aldag en byna heeldag op. Ma sing, Pa sing – en albei hul dogters sing ook. Want die Strydoms maak nie net musiek nie – hulle lééf musiek.

As dit nie ma Chereé (42) is wat in die kombuis ’n deuntjie neurie nie, is dit pa Wynand (46) in die studeerkamer. Ander kere klim jong Taylor-Hope (11) en Bella-Joy (9) op die verhogie in die hoek van hul pa se “man cave” en val agter die mikrofoon weg voor die klavier of met die kitaar in die hand.

Maar buite die houtvoordeur van die gesinshuis waar die musikale Strydoms al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related