Huisgenoot

VRY NÁ DRIE JAAR

IN DIE tuin voor die huis hang ’n vlieër in die boom. Dit het daar vasgehaak toe Sean Davison en sy kinders dit hier probeer vlieg het.

“Dis beter op die strand. Hier is te veel bome,” sê die 12-jarige Finnian ernstig. Maar dít – of om die vlieër in enige park te gaan vlieg – was lank nie eens ’n opsie nie.

Want drie jaar lank kon Sean sy gesin se huis in Pinelands in die suide van Kaapstad nét verlaat wanneer hy werk of dokter toe gaan. Enigiets anders, soos gesinsuitstappies strand toe, winkel toe gaan of selfs net ’n draai om die blok stap, was vir hom verbode.

Sean, ’n professor in biotegnologie aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), is in Junie 2019

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related