Landbouweekblad

Vorm volg ná funksionaliteit

Wanneer jy konsekwent vir ’n funksie selekteer, volg die vorm van diere wat mettertyd binne daardie funksie voldoende presteer, outomaties. Hierdie is ’n outomatiese proses waaraan ek en jy nie baie aandag hoef te gee nie.

Ek het die konsep geleer toe ek die boek The Lasater Philosophy of Cattle Raising van Tom Lasater gelees het. In dié voorloperboek oor ekologiese bestuursmetodes voor ekologie gewild geraak het, het hy baie daarop klem gelê.

Funksie is sekerlik die uitkoms waarna jy streef. Ek is oortuig ’n gesonde, lewenskragtige kalf elke jaar behoort elke beesboer se uitkoms te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related Books & Audiobooks