Huisgenoot

GEREGTIGHEID IN SY NAAM

HOM betrap jy nie sommer onkant nie, want in sy lewe het hy al terugslae en triomf in oormaat beleef.

In 1988 het hy sy regterarm en oog verloor in ’n motorbomontploffing in Maputo – die werk van veiligheidsagente van die apartheidsregering. Uit die puin van daardie sluipmoordpoging het hy verrys tot een van die hoofargitekte van ons demokratiese Grondwet.

Van ’n jong regsgeleerde in ballingskap het dié strugglefiguur gevorder tot ’n regter van die konstitusionele hof. Deur die jare het hy ook al daaraan gewoond geraak dat wildvreemdes hom wil ontmoet. Maar die oomblik toe een van die wêreld se bekendste glanspare by die deur instap, het selfs die onverstoorbare Albie Sachs byna op sy rug geval.

Dit was 2018

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related