TV Plus Afrikaans

Stroomkyk

IDRIS ELBA’S FIGHT SCHOOL

BRITBOX | 2022 | REALITEIT | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DO. 16 JUNIE

Die akteur Idris Elba, geïnspireer deur sy ervarings by ’n boksklub in ’n township in Suid-Afrika, begin sy boksklub in Brittanje om agt jong mans en vroue te help om hul geestesprobleme en ’n lewe van armoede en misdaad aan te pak. Dit gaan nie oor terugslaan nie, eerder die ontwikkeling van dissipline, toewyding, ambisie en gehardheid om binne vyf maande boksgereed te wees. “Boks vereis dat jy afskakel en op die oomblik fokus, ’n vaardigheid wat ek meen alle mense moet hê,” sê Idris. • Lees meer op bl. 9.

THE UMBRELLA ACADEMY

NETFLIX | 2019-NOU | SCI-FI | SEISOEN 1-3 | KETTINGKYK VANAF WO. 22 JUNIE

Die Umbrella Academy keer terug na hul herehuis, oortuig hulle het die oordeelsdag uiteindelik afgeweer. Maar hulle bevind hulle in die verkeerde tydlyn

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related